Naam en Van:
Jou epos adres:
Selfoon / Kontak Nommer:
Geslag: ManlikVroulik
Ouderdom:
Verkiesde Taal:
Kerk wat jy bywoon:
Het jy al vantevore bediening ontvang van ‘n Sozo/SoulCare span? JaNee
Waar:
Wanneer:
Deur wie:
Wat is jou rede hoekom jy 'n SoulCare bediening wil ontvang:
Wie het jou verwys na die SoulCare Bediening?
NB! Sal jy omgee as iemand van die teenoorgestelde geslag insit in jou sessie? JaNee
Ontvang jy op die oomblik berading? JaNee
Indien wel, by wie?
Gebruik jy medikasie vir depressie? JaNee
Is jy deel van 'n kleingroep? JaNee
By watter Kampus verkies jy om jou SoulCare afspraak te hê? BrooklynHatfieldSchoemansvilleZoom
Merk asseblief die tye wat jy beskikbaar is vir ‘n afspraak – gee minstens 3 opsies (vir Schoemansville slegs aande – Dinsdag tot Donderdag):
Maandag: 09:0018:00
Dinsdag: 09:0018:00
Woensdag: 09:0018:00
Donderdag: 09:0018:00
Vrydag: 09:0014:00
***Laat 3 ure toe vir ’n afspraak.
Gee asseblief 'n aanduiding van jou beskikbaarheid gedurende die volgende 8 weke:
Enige addisionele inligting?
***Donasie: Ons vra nie ‘n konsultasiefooi nie, maar jy is welkom om ‘n donasie vir SoulCare te gee. Jy kan dit óf dmv EFT doen (Doxa Deo; ABSA Bank 4074057952; Verwysing: BLSoulCare+Naam) óf by ons inligtingstoonbank tydens een van ons Sondagdienste.